Terug hier



Hulle het gewen!!!


En hier kom hulle!


Die mammas en pappas is so opgewonde.







En niemand in die biblioteek nie, ag nee!!!







Karina is die Koningin en leier soos min ander.

Dan die Hoof Uitvoerende Beampte wat alles by mekaar moes hou.

Ag en toe loop alles verkeerd. Kyk net wat gaan bo by die dak  aan!


                                       "Ek is soo trots op julle!"



 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog