Daar gaan ons!
Dis Saterdag en ons is reg vir die groot avontuur!
Die lughawe kom tot stilstand, vliegtuie sirkel in die lug en kan nie land nie. Almal kyk net na een ding!
Kleinniggie is hartseer want sy mag nie saam gaan nie ... 😓
Die meisies is baas, al weer!
Ouma mag maar trots weer, oor en oor!
En daar gaan hulle!
Opmerkings
Plaas 'n opmerking