Die Tygerberg Kinder Koor het die groot kompetisie in Hull gewen. Ons is so trots op hulle! Die webwerf kyk van hieraf en wys toe hulle vertrek het en weer terug gekom het.